Dit is 'n wonder

Dit is n wonder dit is n wonderJa dat ek jou het ontmoetJy gee my lewe nou vergoed n stimulantDit is n wonder dit is n wonderAs ek dink aan wat jy doenJy gee my lewe nuwe moed n bietjie glansN warme tinteling in my bloed n liefdesdans
N nuwe kansDit is n wonder
Gelukkig wees beteken vir my eers nie soveelEk het ook geen ervaring selfs in teendeelAltyd val en weer opstaan sonder kommentaarEn in stilte knoop ek die toutjies aanmekaar
Dit is n wonder dit is n wonderJa dat ek jou het ontmoetJy gee my lewe nou vergoed n stimulantDit is n wonder dit is n wonderAs ek dink aan wat jy doenJy gee my lewe nuwe moed n bietjie glansN warme tinteling in my bloed n liefdesdans
N nuwe kansDit is n wonder
Tesame werk ek nou met jou aan n mooi beginEk het weer my vertroue terug en altyd goeie sinAlle dinge wat ek doen doen ek met plesierEn elke kus bewaar ek nou soos n souvenier
Dit is n wonder dit is n wonderJa dat ek jou het ontmoetJy gee my lewe nou vergoed n stimulantDit is n wonder dit is n wonderAs ek dink aan wat jy doenJy gee my lewe nuwe moed n bietjie glansN warme tinteling in my bloed n liefdesdans
N nume kansDit is n wonder

Contacteer ons voor boekingen

Booking
Naam
Naam

Contact us for bookings

Booking_eng
Name
Name

Win an exclusive
meet & greet with Dana Winner

Buy two tickets to Dana Winner’s new theater tour by December 12, and get a chance to win an exclusive meet & greet with Dana Winner. After the performance, she would love to meet you with a glass of bubbly to go with it.🍷